Denna webbshop är stängd för köp.
Klicka här för mer information

Die Saw en Cuito Cuanavale
  • Bandtyp: Pocket
  • Språk: Afrikaans
  • Utgiven: 20200201
  • Antal sidor: 288
  • Vikt i gram: 500
  • ISBN10:1928248055
  • ISBN13:9781928248057

Die Saw en Cuito Cuanavale

(Pocket)
Beskrivning:

"Dit gebeur dikwels dat 'n skietoorlog deur 'n tweede oorlog gevolg word. Di oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words."

In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.

Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.

Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van di veldtog gespeel het.

Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.

Kundrecensioner och bloggar

Ingår i följande avdelningar

Sök fler böcker:

Kunder som köpt denna bok har
även köpt:
Skotten i Köpenhamn :  ett reportage om
Uppgång och fall
Uppgång och fall
av Strömquist, Liv
Den allvarsamma leken
Den allvarsamma leken
av Söderberg, Hjalmar
Miniatyrmakaren
Miniatyrmakaren
av Burton, Jessie
Min mors självbiografi
Min mors självbiografi
av Kincaid, Jamaica