Denna webbshop är stängd för köp.
Klicka här för mer information

Fortuine
  • Bandtyp: Pocket
  • Språk: Afrikaans
  • Utgiven: 20210421
  • Antal sidor: 448
  • Vikt i gram: 500
  • ISBN10:1868427560
  • ISBN13:9781868427567

Fortuine

(Pocket)

Beskrivning:

Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. 'n Aantal is vandag dollar-miljard rs met uitgebreide internasionale belange. Die opkoms van die Afrikaner-magnaat is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.



Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is di mediagroep tot 'n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot die grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel in Afrika uitgebou het.

Fortuine verklap waarom alles wat sakeleiers soos Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Johan van Zyl, Douw Steyn en 'n aantal megaboere aanraak skynbaar in goud verander. Dit ondersoek ook die sensasionele ineenstorting van Steinhoff Internasionaal onder Markus Jooste, waardeur soveel welvaart uitgewis is.



'n Onthullende boek, wat hoofsaaklik op persoonlike onderhoude gebaseer is en lig werp op die werksetiek, strategiese vennootskappe en aptyt vir risiko wat hierdie groep Afrikaners die re nmakers van die ekonomie maak.





Kundrecensioner och bloggar

Sök fler böcker:

Kunder som köpt denna bok har
även köpt:
Skotten i Köpenhamn :  ett reportage om
Ibland mår jag inte så bra
Ibland mår jag inte så bra
av Lindgren, Therése
Uppgång och fall
Uppgång och fall
av Strömquist, Liv
Miniatyrmakaren
Miniatyrmakaren
av Burton, Jessie
Min mors självbiografi
Min mors självbiografi
av Kincaid, Jamaica